skinny.

Latest / Leefwêreld van die Gestremde

Leefwêreld van die gestremde 26 September 2021

Fanie du Toit hoor van die bydrae wat persone met gestremdhede maak in hulle gemeenskap in die kleinste munisipaliteit in Suid-Afrika in die Sentraal Karoo. Dis Nasionale Maand vir Dowes. Jacqui January hoor van 'n veldtog om mense bewus te maak van doofheid en gehoorverlies.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.