skinny.

Latest / Kosmos 94.1

Vrydag, 9 Oktober 2026

In jou finansiële nuus vanoggend: Hoe beïnvloed die moderne werksomgewing jou sielkundige welstand? KosmosKapitaal gesels met gesondheidsekonoom, prof. Frikkie Booysen van die Universiteit van die Witwatersrand (Wits), 'n boorling van Namibië, in die aanloop tot Wêreldgeestesgesondheidsdag môre. En: Die Federasie vir die Konstruksiebedryf in Namibië sê dis verregaande dat hulle by die regering moet bakhand staan vir staatskontrakte.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.