Latest / Leefwêreld van die Gestremde

Leefwêreld van die gestremde 25 Augustus 2024
Ons vind meer uit van ‘n inisiatief waar mense hulle stories vir mekaar vertel. Mense ontmoet mekaar wat nie normaalweg nie met mekaar in hierdie soort gesprekke sou tree nie. ‘n Boesmanvrou wat as toergids vir mense van haar kultuur vertel, praat oor hoe sy haar skielik in die wêreld van ‘n persoon met ‘n gestremdheid bevind, in ‘n gemeenskap wat nie juis sensitief of bekend is met mense met gestremdhede is nie.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.