
Strenger wetgewing nodig teen geslagsgeweld
Die Afrika-kommissie vir Mense- en Volkeregte vra 'n veelvlakkige benadering tot Suid-Afrika se toenemende krisis met geslagsgeweld en vrouemoord. Die oproep volg op 'n ondersoek om inligting in te win, waarby die regering, burgerlike samelewing en ander belanghebbendes betrokke was. Die kommissie se spesiale rapporteur, Solomon Ayele Dersso, sê slegs wetstoepassing en veiligheidsmaatreëls is nie voldoende nie. Hy sê Suid-Afrika moet leemtes in wetgewing aanpak en meganismes om gevalle aan te meld versterk:
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.