Latest / Leefwêreld van die Gestremde

Leefwêreld van die gestremde 6 November 2022
Fanie du Toit vind meer uit oor geestesgesondheidsprograme vir kinders en jongmense. Jacqui January gesels met Heiron Joseph. Hy is sedert 'n duikongeluk 'n kwadrupleeg. Deesdae is hy ‘n mondkunstenaar, en het onlangs sy werk in Switserland uitgestal.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.