
7. Kinders kán ’n krisis en trauma oorkom (oudio-kursus deur Lizanne du Plessis)
Het jy geweet wat die eerste ding is wat jou kind doen as ’n ramp gebeur of wanneer hy onseker voel? Hy kyk na jou en die ander belangrike volwassenes in sy lewe – dalk ’n ouma of ’n juffrou. Hy kyk na die versorgende volwassenes om te bepaal hoe veilig hy voel.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.