skinny.

Latest / Leefwêreld van die Gestremde

Leefwêreld van die gestremde 31 Julie 2022

Fanie du Toit kyk na die uitdagings van minder sigbare gestremdhede, soos demensie. 'n Pa met twee seuns op die outismespektrum vertel van die uitdagings, en hoe Hokkie vir Outisme begin het.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.