
20. Gebruik tegnologie om julle verhouding te verdiep (oudio-kursus deur Gretha Wiid)
Tegnologie hoef nie paartjies uitmekaar te dryf nie. As dit reg ingespan word, kan dit ’n wonderlike hulpbron wees om ons huwelike te laat groei, weer saam pret te hê en mekaar te laat lag. Dit kan selfs julle geloofslewe saam verdiep.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.