skinny.

Latest / Leefwêreld van die Gestremde

Leefwêreld van die gestremde 21 Februarie 2021

Fanie du Toit praat met Sherilee Rutherford van die Ida Instituut oor ‘n verslag van die Wêreld Gesondheidsorganisasie wat handel oor die gesondheidsoorsake wat gehoorverlies meebring. Jacqui January hoor van ‘n inisiatief om opritte vir rolstoelgesbruikers in Namakwaland te bou.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.