
14. Kry jou kind aan die beweeg! (oudio-kursus deur Lizanne du Plessis)
Fisieke aktiwiteite hou vele voordele vir kinders in. Dit is daarom belangrik dat ons hulle aan die beweeg kry, nie net vir hulle fisieke ontwikkeling nie, maar ook hulle geestelike welsyn. Word kreatief deel hiervan!
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.