
Maandag, 12 Oktober 2026
In jou finansiële nuus vanoggend: Sout van die aarde - Namibië se soutbedryf is belangrik vir die kus se ekonomie, maar word sedert die begin van die jaar deur internasionale verwikkelinge gepeper. KosmosKapitaal gesels met Andre Snyman, besturende direkteur van Walvis Bay Salt Holdings. En: Plaaslike vervaardiging van kunsmis en landbouchemikalieë word oorweeg om boerderykoste te besnoei, sê eerste minister Elijah Ngurare.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.