skinny.

Latest / Nuus

Hoekom is NNN se aansoek vir Auasblick-grond 'privaat'?

Opposisieraadslede by die Stad Windhoek eis regsduidelikheid oor president Netumbo Nandi-Ndaitwah se private aansoek om munisipale grond in die Auasblick-voorstad te bekom. Die aansoek, gedateer 21 Mei, dien nou voor die stadsraad en dek ses erwe van ongeveer 1,8 hektaar. Tydens Donderdagaand se gewone raadsvergadering het AR-raadslid Kavetu Maitjituavi bevraagteken waarom die aansoek privaat hanteer word terwyl soortgelyke grondaansoeke in die openbaar bespreek word.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.