skinny.

Latest / Leefwêreld van die Gestremde

Leefwêreld van die gestremde 3 Desember 2023

3 Desember is Internasionale dag vir persone met gestremdhede. Fanie du Toit hoor van die uitdagings wat kinders met gestremdhede in die Noord-kaap mee te kampe het. Is die insluiting van kinders met gestremdhede in hoofstroom skole ‘n realistiese beleid om te volg?

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.