skinny.

Latest / Voelgoed Podsendings

Hou Jou Gemoed Positief

Onaangename gebeurtenisse ontlok dikwels sterk emosionele reaksies en bly langer in jou geheue. Wanneer jy deur ’n uitdagende tyd gaan, is dit belangrik dat jy jou hart – jou gedagtes, nie die orgaan wat bloed pomp nie – deurgaans beskerm.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.