Latest / Leefwêreld van die Gestremde

Leefwêreld van die gestremde 22 Desember 2024
Wat kan jy verwag as jy vir ‘n gehoortoets na ‘n oudioloog gaan? Watter soort toetsing word, gedoen en hoekom? En hoe gereeld moet jy jou gehoor toets? Dis feestyd! Vriende en familie maak planne om bymekaar uit te kom. Dis ook ‘n moeilike tyd vir sommige mense op verskeie vlakke. Vir die volgende drie weke behandel ons die onderwerp van kollektiewe depressie, die oorsake, die uitwerking op mense, en hoe om dit te hanteer.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.