
12. Die baie lewenslesse van lekker kamp (oudio-kursus deur Lizanne du Plessis)
Kampeer is vir die kinders en ook vir jou, goeie terapie. Dit skep die geleentheid om nuwe lewenslesse en sosiale vaardighede te leer, en bietjie te “let go”. Of julle piekniek iewers buitekant beplan, in die natuur gaan stap of in ’n hut, tent of karavaan gaan bly – dis pret! Kry jou kop en jou planne reg ...
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.