skinny.

Latest / Voelgoed Podsendings

Aanlyn vriende is so werklik soos “regte” vriende

Kinders is deesdae onder aansienlike druk om baie vriende te hê. Maar anders as in ons jongdae is die vriende nie skoolvriende of maatjies wat in dieselfde straat bly nie, dit is virtuele of aanlyn vriende.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.