
16. Gesonde vasvat van kommer, spanning en vrees (oudio-kursus deur Jannie Putter)
Stres, kommer en vrees lei tot allerhande siektes. Dit is nodig vir ons gesondheid om te leer om spanning te ontlaai en vrede en rustigheid te soek. Elkeen moet sy eie manier vind om rustig te raak. ’n Gelukkige mens is ook liggaamlik gesond.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.