skinny.

Latest / Voelgoed Podsendings

9. AS JY REEDS GESKEI IS … HOE OM ’N NUWE BEGIN TE MAAK (Aanhou probeer of eerder gaan-webinaar deur Gretha Wiid)

Niemand kan die trauma ontken nie, maar jy gaan jouself bemagtig op allerlei vlakke. Na hierdie seisoen gaan jy weet wie jy is en waartoe jy in staat is. Jy gaan sterker en wyser groei om dalk later weer as ’n gelykwaardige vennoot in ’n nuwe verhouding in te stap.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.