
10. Vervang jou vertroue met aanvaarding (oudio-kursus deur Jannie Putter)
Moenie jou vertroue op mense afdwing nie Dié ongevraagde verantwoordelikheid maak jou eintlik daardie persoon se slaaf, want nou kan jy nie anders as om binne sy raamwerk van waarheid te handel nie. So hou ons eintlik mense gevange.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.