Latest / Leefwêreld van die Gestremde

Leefwêreld van die gestremde 30 Augustus 2020
Fanie du Toit hoor hoe 'n veilige tuiste en werkplek vir volwassenes met intellektuele gestremdhede uit die boks dink, en versorgers en inwoners tydens die inperking stimuleer en gelukkig hou. Jacqui January gesels met Vanessa Viviers wat met Spina Bifida gebore is. Sy is ‘n suksesvolle menslike hulpbronwerker by ‘n ingenieursmaatskappy. Haar passie is om ‘n netwerk te vestig vir algemene tot ongemaklike vrae wat persone met gestremdhede wil vra om hulleself te bemagtig.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.