
Mercedes Benz vier 140 Jaar. 140 Plekke. Plaaslik ook...
Die Namibiese Toerismeraad, die Namibiese Beleggingsbevorderings- en Ontwikkelingsraad en M&Z Motors Namibia werk saam om Namibië in die middelpunt van Mercedes-Benz se "140 Jaar. 140 Plekke" wêreldwye herdenkingsreis te plaas wanneer dit van 22 tot 27 Augustus deur die land reis. NIPDB-woordvoerder Catherine Shipushu het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê die inisiatief herdenk 140 jaar sedert Carl Benz die patent vir die ikoniese motor geregistreer het. Dit sal drie Mercedes-Benz S-Klas-voertuie meer as 50 000-kilometer oor ses vastelande sien aflê en 140 geselekteerde plekke, insluitend Namibië…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.