skinny.

Latest / Leefwêreld van die Gestremde

Leefwêreld van die gestremde 3 Maart 2024

Wêreld Gehoordag word op 3 Maart gevier. Erica du Toit van die Nasionale Raad van en vir Persone met Gestremdhede vertel wat hierdie spesiale dag vir Suid-Afrika en sy mense beteken. Professor De Wet Swanepoel van die Universiteit van Pretoria praat oor interessante tendense wat deur die Wêreld Gesondheidsorganisasie bekend gemaak is t.o.v. gehoorgesondheid. Mona Mohammed het ‘n skenking van Loslitdag ontvang, en sy vertel hoe dit haar mobiliteit verbeter het. ‘n Rolstoel vir mense met ‘n liggaamlike gestremdheid is ‘n simbool van vryheid.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.