
10. Verander jou taal en hoe jy kommunikeer (Glo in jouself en kry selfvertroue-webinaar deur Liesel Krause-Wiid)
Gee jou seer vir God en omskep jou storie in een van hoop. Maak seker jy lag en glimlag meer, selfs al Is dit geforseerd. Wat jy dink, wys aan jou buitekant. Sien die goeie in jouself raak. Moenie net genade vir ander mense hê nie. Wees jouself ook genadig.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.