skinny.

Latest / Kosmos 94.1

NLU verwelkom BKS-inperkings-verslappings

Die Namibiese Landbou Unie sê hy verwelkom die gedeeltelike verslapping van die bek-en-klouseer handel- en vervoer inperkings wat verlede week landwyd ingestel is. Die ministerie van landbou sê voorlopige opsporing en inspeksies dui daarop dat die uitbraak steeds tot die //Kharas-streek beperk is, sonder enige bewyse van verspreiding noord van die veeartsenykundige kordonheining. Beeste wat van die besmette plaas in die Karasburg-omgewing na Otjozondjupa verskuif is voordat die uitbreking bespeur is, is opgespoor en het negatief getoets. NLU-president Thinus Pretorius sê dis nou, noord van…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.