skinny.

Latest / Voelgoed Podsendings

Voel jy eensaam en alleen? Hanteer dit só - Wanda Bam (#MentorMaandag)

“Eensaamheid is ’n aaklige gevoel wat alle mense op die een of ander tyd in hulle lewens ervaar. Dit kan ervaar word wanneer jy alleen is of selfs wanneer jy omring is deur mense,” het die radiopersoonlikheid Wanda Bam tydens ’n #MentorMaandag-lewensafrigtingsessie gesê. Uit haar eie ervaring en uit haar kennis van geloof, deel sy praktiese maniere om jou pyn minder te maak.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.