
Stad Kaapstad misluk in Khayelitsha
Die Khayelitsha-ontwikkelingsforum verwelkom die bevinding van die Openbare Beskermer dat Stad Kaapstad nie voldoende basiese munisipale dienste in dele van Khayelitsha en Langa verskaf nie. Die voorsitter, Mawande Jara, het aan die SABC gesê inwoners sukkel met swak sanitasie, lekkende waterinfrastruktuur en gebrekkige dienste. Hy sê die bevindings ontbloot die werklikheid van gemeenskappe wat minderwaardige dienste ontvang en vra die stad om die aanbevelings in te stel:
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.