
Nuwe nasionale park in die Oos-Kaap geproklameer
Die Suid Afrikaanse minister van bosbou, visserye en die omgewing, David Maynier, het 'n nuwe nasionale park in die Oos-Kaap geproklameer om grasvelde, biodiversiteit en belangrike waterbronne te beskerm. Die Grasslands-nasionale park beslaan meer as tienduisend hektaar tussen Nqanqarhu en Rhodes. Sanparke sal die park bestuur, waar grondeienaars kan voortgaan met bewaringsvriendelike boerdery-aktiwiteite. Maynier sê dit is die eerste nasionale park wat hoofsaaklik deur vennootskappe met grondeienaars tot stand gebring is:
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.