skinny.

Latest / Nuus

Ramaphosa vra blywende vrede en bestendigheid in Suid-Soedan

President Cyril Ramaphosa beklemtoon die belangrikheid om die hersiene ooreenkoms oor die resolusie van die konflik in Suid-Soedan ten volle na te kom om die vredesproses te bevorder. Hy het met Suid-Soedan se president Salva Kiir Mayardit beraadslaag wat op ʼn werksbesoek in Suid-Afrika is. Ramaphosa se woordvoerder, Vincent Magwenya, sê die ontmoeting het die belangrikheid van volgehoue streeksbetrokkenheid en -samewerking ter ondersteuning van vrede, stabiliteit en politieke vooruitgang in Suid-Soedan herbevestig, insluitend ondersteuning vir die verkiesingsvermoë van die C5-lande:

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.