skinny.

Latest / Nuus

Naretu sê strenger strawwe sal nie dronkbestuur oplos nie

Die Namibia Revolutionary Transport and Manufacturing Union, Naretu, sê strenger strawwe alleen sal nie die dronkbestuur-krisis oplos nie. Dit volg op president Netumbo Nandi-Ndaitwah se oproep vir strenger strawwe vir motoriste wat onder die invloed van alkohol bestuur. Naretu se leier, Petersen Kambinda, sê aan Kosmos 94.1 Nuus dat die hele stelsel vir bestuurslisensies ook hersien moet word en dat verpligte opleiding in defensiewe bestuur vir alle motoriste ingestel moet word.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.