
SA rol lenacapavir uit
Die Departement van Gesondheid sê meer as 55 000 mense het begin om lenacapavir te gebruik, 'n inspuitbare medikasie wat twee keer per jaar toegedien word om MIV te voorkom. Die program is by 360 openbare gesondheidsfasiliteite in ses provinsies bekendgestel, met vroue wat 71-persent van die ontvangers verteenwoordig. Gauteng het die hoogste aantal inspuitings aangeteken, gevolg deur KwaZulu-Natal. Foster Mohale van die departement sê die program word noukeurig gemonitor om te verseker dat die medikasie veilig is en beskikbaar bly:
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.