skinny.

Latest / Voelgoed Podsendings

8. Hou op probeer om in beheer te wees (Glo in jouself en kry selfvertroue-webinaar deur Liesel Krause-Wiid)

Dryf die strewe na perfeksie jou ook om altyd meer te doen en altyd te voel dat jy nie goed genoeg is nie? Dit maak van ons besige mense wat altyd onvergenoegd is en nie genoeg fokus op verhoudings plaas nie. Om kalm en selfversekerd te leef, moet jy rus vind in jou geloof.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.