
12. Die toekoms en ons lyfstories - dis ’n reis ... (Lief jóú lyf-webinaar deur Marciel Hopkins)
Ons onderskat die krag van woorde, ook in ons eie gedagtes. Praat mooi en opbouend met jouself en vermy slegte gedagtes en kritiek. Dit wat jy dink, het ’n groot uitwerking op jou selfliefde. Jou gedagtewêreld moet ʼn mooi, lekker omgewing wees.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.