skinny.

Latest / Kosmos 94.1

Motoriste 24 uur in verkeersvisier

Motoriste wat tussen Swakopmund en Usakos reis, kan binnekort 24 uur per dag gemonitor word namate Namibië sy padveiligheidsmaatreëls verskerp. Die minister van werke en vervoer, Veikko Nekundi, het die plan aangekondig tydens die opening van die opgradering van die 146 kilometer lange pad, ‘n belegging van 552 miljoen Namibiese dollar. ’n Noodreaksie- en voorvalbestuursentrum van 60 miljoen dollar by die Arandis-afdraai is 24 uur per dag met nood- en wetstoepassingsdienste verbind.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.