
RIGLYN 2 - Gevaartekens en die issue van onderdanigheid
Hoe onderskei ’n mens tussen ’n gesonde verhouding en een waaruit jy jou so gou moontlik moet verwyder? Daar is sekere tekens wat ’n redelike aanduiding van ’n gevaarlike verhouding kan wees – mits jy jou nie blind en doof hou daarvoor nie.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.