skinny.

Latest / Voelgoed Podsendings

4. Aandroetines vir kalmte na besige dae (oudio-kursus deur Lizanne du Plessis)

Ouers, maar ook kinders, het ’n rustige aand nodig om ontslae te raak van die spanning van die dag. Om konflik, dramas en teenstand te vermy, werk saam aan ’n roetine wat vir jou gesin werk – en wat kan verander en aanpas soos die jare aanstap.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.