Latest / Leefwêreld van die Gestremde

Leefwêreld van die gestremde 11 Julie 2021
Fanie du Toit gesels met Lise-marie Fourie en haar broer, die sanger David Fourie, oor die belangrikheid van die ondersteuning en liefde van familelede vir 'n persoon met 'n gestremdheid. Jacqui Janaury gesels met Vicki Fourie en haar ma Bonita. Vicki het gehoorinplantings, en vertel hoe die verpligte dra van maskers haar kortwiek as gehoorgestremde persoon.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.