skinny.

Latest / Nuus

Kobus Laubscher prys Namibië se vinnige BKS-reaksie

Die landboukundige Kobus Laubscher sê die feit dat vervoer- en handel-inperkings so vinnig aangekondig is, wys hoe ernstig die regering die bek-en-klouseer-uitbreking opneem. Laubscher het Namibiese owerhede geprys vir hul vinnige reaksie en veral melding gemaak van deursigtige kommunikasie en die onmiddellike isolasie van die //Kharas-streek. Hy het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat en beklemtoon dat die afsondering van die gebied die sterkte van Namibië se siekte-naspeuringstelsel demonstreer:

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.