skinny.

Latest / Leefwêreld van die Gestremde

Leefwêreld van die gestremde 11 Mei 2025

Ingrid Kelfkens vertel van haar lewe met sigverlies, en hoe sklerale kontaklense haar lewensgehalte verbeter. Petrus van Wyngaardt is passievol om te help met berading waar nodig. Hy is blind gelaat ná ‘n skietvoorval, en is tans besig met ‘n pastorale kursus om sy kennis en insig te verbreed om ander te help.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.