
2. GEVAARTEKENS IN ENIGE VERHOUDING - MAGSTRYD EN DOMINANSIE (Aanhou probeer of eerder gaan-webinaar deur Gretha Wiid)
Dinge soos ’n oormatige behoefte aan mag of die behoefte om altyd te domineer is baie duidelike waarskuwings dat julle verhouding ongesond is. Maak seker julle deel dieselfde persepsie oor seggenskap en hiërargie, en besluitneming en weet wat die impak hiervan is op julle huwelik.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.