skinny.

Latest / Nuus

Hofuitspraak oor asielaansoeke kan onbedoelde gevolge hê

Die voorsitter van die tussenministeriële komitee, Mmamoloko Kubayi, sê die regering respekteer die Konstitusionele Hof se uitspraak oor asielaansoeke, maar is bekommerd oor onbedoelde gevolge. Sy het die media toegespreek ná die komitee se vergadering. Kubayi sê die uitspraak wettig nie onwettige migrasie nie en verleen ook nie outomaties vlugtelingstatus of permanente verblyfreg nie. Asielsoekers moet wel toegang hê tot die formele aansoek-beoordelingsproses. Kubayi sê bedrieglike of ongegronde eise kan steeds verwerp word:

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.