skinny.

Latest / Nuus

Minister soek nasionale opname oor biomassabedryf

Bosbou-minister Indileni Daniel het Vrydag ’n beroep gedoen op groter belegging in Namibië se biomassa-industrie en gesê dit kan werk skep, gedegradeerde grond herstel en ekonomiese groei bevorder. Daniel het tydens die opening van die Standard Bank Biomassaskou en Nywerheidskonferensie op Otjiwarongo die direktoraat bosbou beopdrag om ’n nasionale opname van die land se biomassahulpbronne te doen, wat herstelpogings, produksie en uitvoere, beleggingshindernisse, ondernemings en werksgeleenthede ondersoek. Die bevindinge sal help om ’n nuwe strategie te ontwikkel om die Nasionale Strategie…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.