
Ingesteldheid is alles! - Gustav Gous by die EkwilEkkanEksal-konferensie 2022
Alles begin met jou ingesteldheid. Jy kan vir jouself sê dat jy eenvoudig nie goed genoeg is nie. Of jy kan vir jouself sê jy dat jy beter kan word in enigiets waaraan jy jou energie toewy.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.