skinny.

Latest / Nuus

Niks meer sardynvrektes in SA aangemeld

Die Departement van Bosbou, Visserye en die Omgewing het sedert vroeg hierdie maand geen verdere berigte van sardyn-vrektes ontvang nie. Wydverspreide vrektes onder die vis is langs die Suid-Afrikaanse en Namibiese kus aangemeld. 'n Woordvoerder, Zolile Nqayi, sê die volgehoue hoë vlakke van die sardyn-herpesvirus in die vis – insluitend monsters van die Wes- en die Oos-Kaap – dui daarop dat die virus die waarskynlikste hoofoorsaak van die vrektes is:

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.