
VSA, Namibië 'moet vennootskap oor kritieke minerale bepaal'
Die groeiende Amerikaanse belangstelling in Namibië se kritieke minerale en energiesektor laat vrae ontstaan oor die aard van die verhouding tussen die twee lande. Die Amerikaanse ambassadeur John Giordano is reeds gekritiseer oor wat sommige beskou as aggressiewe druk vir Amerikaanse toegang tot hierdie hulpbronne. In 'n onderhoud met Kosmos 94.1 Nuus sê die veteraan Amerikaanse diplomaat en politieke ontleder Brooks Spector dat beide kante nou moet bepaal hoe 'n wedersyds voordelige vennootskap moet lyk. Dit kom terwyl Namibië se belangrikheid as 'n produsent van kritieke minerale steeds…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.