skinny.

Latest / Leefwêreld van die Gestremde

Leefwêreld van die gestremde 9 Februarie 2025

Ons kyk terug na hoe dinge vir mense met blindheid en veelvuldige gestremdhede in Worcester in die jare 90 gewerk het. Twee dansers in rolstoele dans die land aan die brand, en is uitgenooi om Suid-Afrika in Nederland te verteenwoordig op die internasionale dansbaan.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.