skinny.

Latest / Leefwêreld van die Gestremde

Leefwêreld van die gestremde 12 Januarie 2025

Wat is ‘n rugmurgbesering, en hoe beïnvloed dit iemand se lewe en dié van hulle naasbestaandes. ‘n Fisioterapeut verduidelik hoe rugmurgbeserings voorkom kan word. ‘n Lewens- en besigheidsafrigter kombineer sy jare ervaring en diep insig van praktiese hulpmiddels om mense te help om lewensuitdagings en besluite met moed en helderheid aan te pak.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.