
18. Maak positiewe verskil in jou omgewing (oudio-kursus deur Jannie Putter)
Jy kan die wêreld beter maak, daar waar jy elke dag beweeg. Ware betekenisvolle lewens is beskikbaar vir ons almal, maar word gekies deur min van ons. Kies die verskil! Deur daar te wees vir ander en hulle menswaardig te laat voel, kan jy ’n lewe vir altyd verander.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.