skinny.

Latest / Nuus

Ses aan boord vermiste mediese vliegtuig vermoedelik dood

Die Amerikaanse kuswag het sy soektog na ses mense aan boord van ʼn mediese vliegtuig gestaak. Die vliegtuig het Saterdagoggend naby Nantucket vermis geraak nadat dit in Bermuda opgestyg het. Die lugambulans was in kontak met lugbeheer in New York toe dit ʼn noodgeval verklaar het. Die Kanadese maatskappy, Latitude Air Ambulance wat mediese lugvervoer verskaf, sê die ses mense aan boord is vermoedelik dood. Matthew Lake van die Amerikaanse kuswag sê vier slagoffers was Kanadees en twee van Bermuda:

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.