Latest / Leefwêreld van die Gestremde

Leefwêreld van die gestremde 15 Junie 2025
Maggie Williams het nadat sy geboorte geskenk het, blind geword. Sy vertel hoe sy by ‘n veranderende wêreld moes aanpas. Sy het haar kombuis aangepas sodat sy haar liefde vir bak kon uitleef. Gerda Brown, direkteur van Meervoudige Sklerose SA, gesels oor die belangrike ondersteuningsrol wat hulle speel in die lewe van persone met stierdistrofie en hulle gesinne. Sy vertel ook van ‘n globale register, en interessante navorsing en kliniese studies oor MS.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.